RSA-O homepage | Live Chat | Find-A-Friend | RSA-O NewsWeekly


Instructions for using the Discussion Forum: 1) To post a NEW topic (Subject): scroll down to the "Post a new message" form below and fire away! Please enter a simple, straight forward topic (Subject) that will make it easy for your fellow users to answer / comment on.
2) To ANSWER or comment on a current topic already entered below (in the Subject field): click on the topic that interests you, view the replies already in that topic and scroll down to the "Post a reply to this message" form and enter your comments.



RSA-Overseas Message Board
FromMessage
Ray

5/08/2008
10:06:05


IP: 66.251.102.206
Subject: Afrikaanse Liedtjies

Message:
Luister Daarna (en meer) by:
https://www.rhythmrecords.co.za/store/viewAlbum.asp?idAlbum=444


Ek het na jou verlang, jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gistraand
Ek gaan jou styf vashou want ek hou van jou
Ek wil my baby hê vanaand

Jy het my hart gestop, jy is die mooiste pop
Ek het van jou gedroom gistraand
En toe ek wakker word, het ek geweet wat kort
Ek wil my baby hê vanaand

Weet jy ek kom huistoe
Voor die son gaan lê vanaand
Weet jy ek kom huistoe
Ek wil my baby hê vanaand

Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek het van jou gedroom gistraand
En as die trane rol, loop al die damme vol
Ek wil my baby hê vanaand

Daar is ‘n wind wat waai, ek het ‘n haan hoor kraai
Ek het van jou gedroom gistraand
En as ek jou gaan kry, gaan ons lekker vry
Ek wil my baby hê vanaand

(Waltz) As ons ‘n walsie vang, streel jy aan my wang
Ek het van jou gedroom gistraand
Ek verloor my kop, ek is by my pop
Ek wil my baby hê vanaand

Ek het na jou verlang, jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek wil my baby hê vanaand


Ray

5/08/2008
11:50:06


IP: 66.251.102.206
RE: Afrikaanse Liedtjies

Message:
Move it up


Nostradamus

5/08/2008
12:34:08


IP: 216.165.204.82
RE: Afrikaanse Liedtjies

Message:
En die beedelaar staan met sy uitsteek hand
en vra vir my vir nog twee Rand
Terwyl mense vrek oor die hele land
En die res le op Clifton se strand

Maar Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjies
Dan maak hulle so..........


Kill the Boer.

Thenk yoo verra verra muutch


Nostradamus

5/08/2008
12:38:33


IP: 216.165.204.82
RE: Afrikaanse Liedtjies

Message:
I would like to now excuse myself
hulle sit honde op mense
ek gaan liewers skaape tel
op radio sonder grense

SA suig


waresuidafrikaner

5/08/2008
20:37:00


IP: 124.180.119.194
RE: Afrikaanse Liedtjies

Message:
Nostradamus,RSG,is not for you????,keep tuned in and you may learn a lot


Nostradamus

5/08/2008
21:27:44


IP: 151.213.181.140
RE: Afrikaanse Liedtjies

Message:
As ek moeg word vir die lewe in die stad

Soek ek die wandel pad.

In die maan verligte hemel baan
drink ek 'n bietjie skokiaan.


waresuidafrikaner

5/09/2008
01:01:14


IP: 124.180.119.194
RE: Afrikaanse Liedtjies

Message:
I knew that you were drinking skokiaan,don't have to tell it to me in a verse






Post a reply to this message:

Name:
Email:
Notify me when I get a reply to my message:Yes  No

Subject:
Message:





www.talk011.com | www.julukanews.com | www.rsa-overseas.com | www.rsaflowers.com | www.saroots.com | www.rsaoverseas.com

RSA-O homepage | Live Chat | Find-A-Friend | RSA-O NewsWeekly